Bulletproof!

This Is What It Takes To Convert A Production Vehicle Into An Armoured Car 

The AK47 assault rifle rests heavy in my hands … this is definitely not a normal day in the life of a CAR journalist. The weapon – and, yes, it is legal – belongs to Jaco de Kock, managing director of SVI Engineering (svi.co.za) and we’re standing in his facility’s self-contained shooting range outside Pretoria.

Só Ry ‘n Koeëlvaste Cruiser

In ‘n land waar misdaad op vele plekke hoogty vier, is ‘n Cruiser wat teen vuurwapens bestand is, nie ‘n slegte idee nie. Landbouweekblad het SVI besoek, ‘n onderneming naby Pretoria wat gewone rygoed ombou om koeëlvas te wees.

SVI Op RSG

RSG het by SVI kom kuier en met Nico Louw, Besigheidsontwikkelings Bestuurder, oor ons verskeidenheid van gepantserde voertuie gesels.

SVI Op Wiele2Wiele

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse to algemene nuus en handige wenke. Die week ry hulle onder andere met een van SVI se panservoertuie! Luister vanaf 07:45 om meer oor koeëlvaste motors te leer.

Unstoppable Force Meets Immovable Object

The notion of driving around in bulletproof vehicles might seem like the stuff of popes, political dignitaries, and the movies. But think again – a proudly home-grown company is creating world-class armoured-vehicle solutions for anyone who is interested.

Pantser-bielies Vir Almal

Dis lank nie meer net die pous en die president van Ameriak wat in versterkte voertuie die wêreld deurkruis nie. Al hoe meer Suid-Afrikaners wend hulle tot ‘n spesialis in Pretoria, waar ‘n gesinsmotor in ‘n pantserwa omgeskep kan word.

Building a Military Vehicle

Forget your modified 4×4 bakkie with its tweaked suspension, body kit, aftermarket wheels and bull bar with an integrated winch. Compared to the SVI Max 9 armoured personnel carrier (APC) standing in front of me, the pick-up resembles a Dinky toy. Just getting into the Max 9 takes two steps up the side holding onto the open door that is locked into place.